New Customer Offer – Don’t Miss Out on Savings

X

Shopping Cart

Free shipping over

Shopping Cart

2027 Nina Smit Dagboek – Dagbeplanner Groen en Geel – Hardeband

Original price was: $10.00.Current price is: $8.00.
Availability: In Stock
Categories:
Shipping: Free shipping on orders over $40!

Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar n immergewilde gunsteling by vroue van alle ouderdomme en uit alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is n wenkombinasie en maak hierdie boek n moet-h-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.

Kenmerke sluit in:

  • Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
  • Openbare vakansiedae en skoolkwartale
  • Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
  • Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
  • n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
  • Bladsye vir persoonlike notas en adresse
  • 188 x 126 mm, hardeband met n lint om jou plek aan te dui
Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products