New Customer Offer – Don’t Miss Out on Savings

X

Shopping Cart

Free shipping over

Shopping Cart

2027 Dagboek – Professionele Jaarbeplanner – Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan – Kunsleer met Rits

Original price was: $15.99.Current price is: $12.79.
Availability: In Stock
Categories:
Shipping: Free shipping on orders over $40!

Die Ek Weet Wat Ek vir Julle Beplan Professionele Jaarbeplanner 2027 is n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat n besige en veeleisende lewe het. Dit het n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van n halfuur elk. Die dagbeplanner se kunsleer-omslag het n rits sodat jy enige los papiere of klein items daarin kan toerits. Dit het ook n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in n jaar kan deurlees.

Ander kenmerke van hierdie dagbeplanner:

  • n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2027-Desember 2027) in A5-formaat
  • n Bladsy per dag vir afsprake
  • n Teksvers vir elke dag
  • Plek vir elke dag se doen-lysie
  • Onderaan elke dubbelbladsy is n mini-jaarkalender van 2027
  • n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand
  • n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en n omrekeningstabel
  • n Jaarbeplanner vir 2027 en 2028
  • Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting
  • Teksverse vir spesifieke behoeftes
  • Beplanningsbladsye vir Januarie 2028
  • 400 eenkleur-bladsye
Add a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Related Products